[00:00.000] 作词 : Johan Vorster/Christoph Kotze [00:01.000] 作曲 : Johan Vorster/Christoph Kotze [00:06.025] My vriende, dis tyd om te lewe [00:09.644] As ons net mekaar kan vergewe [00:13.696] Gryp nou jou naaste se hand en [00:16.813] Dans op die maat van jou hart [00:21.374] Ons kyk al te lank oor die pad [00:25.162] Sonder om ander te help [00:29.168] Maak toe jou oë, vat die tree, die tree wat die vrede sal maak [00:37.779] Sing vir liefde sing! [00:41.567] Die tyding wat ons bring, [00:45.449] Nooi die mense in [00:48.963] Kom en laat ons oor begin [00:54.530] Breek nou die kettings wat terughou [00:58.065] En staanop in die naam van saambou [01:01.616] Dit vat nie veel om te wys, om my te oortuig dat ons is okay [01:09.833] Jy is 'n baken van vrede [01:13.544] 'N flitslig wat skyn vir die Here [01:17.424] Die berge en dale sal hoor, 'n nuwe begin lê nou voor! [01:26.140] Sing vir liefde sing! [01:29.883] Die tyding wat ons bring, [01:33.829] Nooi die mense in [01:37.865] Kom en laat ons oor begin. [01:41.617] Sing vir liefde sing! [01:45.477] Die tyding wat ons bring, [01:49.463] Nooi die mense in [01:53.082] Kom en laat ons oor begin. [01:58.094] My vriende dis tyd om te lewe [02:01.911] As ons net mekaar kan vergewe [02:06.734] Sing vir liefde sing! [02:10.598] Die tyding wat ons bring, [02:14.519] Nooi die mense in [02:18.361] Kom en laat ons oor begin. [02:22.261] Sing vir liefde sing! [02:25.965] Die tyding wat ons bring, [02:29.801] Nooi die mense in [02:33.634] Kom en laat ons oor begin. [02:37.647] Sing vir liefde sing! [02:41.359] Die tyding wat ons bring, [02:45.393] Nooi die mense in [02:49.181] Kom en laat ons oor begin.